Manuel I Komnenos | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
Miniatuurportret van Manuel I uit ’n manuskrip (Vatikaanse Biblioteek, Rome).
| |
Bewind | 8 April 1143 - 24 September 1180 |
Dinastie | Komnenos |
Gebore | 28 November 1118 |
Oorlede | 24 September 1180 (op 61) |
Voorganger | Johannes II Komnenos |
Opvolger | Alexios II Komnenos |
Vrou | Bertha van Sulzbach Maria van Antiogië |
Vader | Johannes I Komnenos |
Moeder | Irene van Hongarye |
Godsdiens | Oosters-Ortodoks |
Manuel I Komnenos of Comnenus (Grieks: Μανουήλ Α' Κομνηνός, Manouēl I Komnēnos; 28 November 1118 - 24 September 1180) was keiser van die Bisantynse Ryk in die 12de eeu, tydens ’n baie belangrike keerpunt in die geskiedenis van Bisantium en die Middellandse See-gebied. Sy bewind was die einde van die Komnenos-herstel van die ryk, ’n tydperk waarin die militêre en ekonomiese mag herstel is en die ryk ’n kulturele herlewing ondervind het.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search